Liefie Love - 1245112395593253
Liefie Love
6.9K Views
Bring 'n vriendin en kom besoek ons gerus, ons bied die volgende,
* Tilda Quilt materiaal & bykomstighede (Vanuit Swede)
* Vinnis, Moya & I Love Yarn Wol
* Hertex Fabrics
* Klere - Febe, Let Love, Poogybear
* Maileg (Vanuit Denemark)
* Asook geskenke
* Funksies
* Werksklasse en vele meer
- Dit alles met heerlike koek & koffie
** Kogel Straat 9D, Middelburg MP