Finesse Voelgoed Tydskrif - 10156781595967786

Finesse Voelgoed Tydskrif
Finesse Voelgoed Tydskrif 1.8K Views
  • 11
  • 4
  • 0

Finesse hou weer boekmakietie!

Nog net 'n paar dae oor! Kry al jou Kersgeskenke teen ‘n winskopie by die FINESSE boekmakietie.

Kry tot 70% afslag op boeke, van geestelike groei en selfhelp tot kinderboeke en geskenkboeke. Kyk uit vir bekende skrywers soos Isak Burger, Susan Coetzer, Gretha Wiid en Andries Enslin.

Vir slegs een week (Saterdag 25 Nov. tot Sondag 3 Des).

Datum: Saterdag 25 Nov. tot Sondag 3 Des.
Plek: Kompas Gemeente, 90 Abraham Straat, Vanderbijlpark.
Tye: Weeksdae: 16:00 – 20:00
Saterdae: 09:00 – 20:00
Sondae: 11:15 – 16:00

Posted 1 year ago in ENTERTAINMENT